22 Februarie 2025

1 Korintiërs 8:1-13

Vleis geoffer vir 'n afgod behoort nie 'n probleem vir gelowiges te wees nie want daar is geen god behalwe die Here nie!
Maar as iemand dit nie verstaan nie en struikeling oor jou vleis eet, hou eerder op vleis eet.
“Pasop dat hierdie vryheid van julle nie vir die swakkes 'n struikelblok word nie.”
‭‭1 Korinthiërs‬ ‭8‬:‭9‬ ‭

Here help ons om met alles waarin ons nou vry is nie aan stoot te bring vir pas bekeerdes wat nog nie verstaan hoe werk die vryheid van sonde en van wet nie.
U is Vryheid!

Archive