8 Februarie 2025

Psalm 119:161-168

Daar is groot vrede vir die wat die Here se Woord getrou gehoorsaam!
Al ly jy onder mense met gesag moet jy hulle nie vrees nie maar ontsag hê vir die Here se Woord wat jou op jou lewenspad lei!

Here
“Ek verheug my oor u woord, soos iemand wat 'n groot buit gevind het.”
‭‭Psalms‬ ‭119‬:‭162‬ ‭AFR20‬‬

U is ons Leidsman!

Archive