13 Februarie 2025

1 Korintiërs 7:1-9

Die huwelik is die enigste spasie vir die intimiteit van die seksuele!
Een man met een vrou wat se liggame dan aan mekaar behoort is die Vader se plan om vir ons te wys hoe kosbaar Sy liefde vir ons is!
Daar is mense wat nie trou nie maar meeste trou en beleef dan die huwelik as die Here se plan en Sy gawe.

Here dankie dat U 'n fyn uitgewerkte plan het met die seksuele en dat U ons 'n heilige prentjie wys van intimiteit!
Ons is U Bruid en Jesus U is ons Bruidegom!

Archive