23 November 2024

Psalm 106

Reg deur die geskiedenis van Israel verloop die selfde roetine waarvan die Psalmdigter hier praat:
Die Here red Sy mense,
Die volk raak afvallig en sondig,
Die Here dissiplineer Sy volk,
Hulle kry swaar en smeek om uitkoms,
Die Here red Sy mense!!

Hierdie was so in Israel vanaf Moses se tyd tot en met die ballingskap!

Here dankie vir U herhaaldelike en aanhoudende genade!
U gee weer en weer uitkoms!!
U is Goed!

Archive