25 November 2024

Psalm 107

As ons swaarkry gee die Here vir ons uitkoms.
Soos die mense in ballingskap geleer het.
Die swaarkry van ballingskap was agv hulle sonde, maar daar het die Here hulle karakter gevorm deur nederigheid!
Die Here het hulle weer terug gebring omdat Hy genadig is!!

Here ons besef U werk met ons deur ons swaarkry en dan wil U ons losmaak daarvan en ons oorwinning gee!

U is Die God van Genade!

Archive