26 November 2024

Psalm 108

Dawid besing die Here se lof!
Hy beskryf sy en die Here se verhouding met die nasies om Israel en die twee grootste stamme daarin.

Vanuit ander dele in die Bybel blyk dit ook dat Dawid profeteer oor Israel van die toekoms: daar gaan 'n tyd kom in die verdrukking wat Israel na Edom (Jordaniƫ) gaan vlug en by die Rots vesting van Petra gaan hulle skuil.

Here U hou die lot van Nasies in U hande! U weet wat met elke land gaan gebeur!
Mag ons bid om genade vir Suid-Afrika en herlewing in ons  land!!
U is die Vader van alle volke!

Archive