29 November 2024

Psalm 109

Dawid beskryf die lot van 'n bose man wat ander verdruk en nie die Here eer nie.

Hy pleit egter om genade vir homself.
Dawid het besef dat die Here red ons op grond van Sy goedheid en genade.

Here help ons om ander regverdig en goed te behandel!
U is die Een wat uitkoms gee!

Archive