30 November 2024

1 Johannes 2:1-7

Jesus roep om ons reg te leef, maar as ons sonde doen help Hy ons deur voorspraak vir ons te maak by die Vader!

Ons gehoorsaamheid aan Jesus se Woord bepaal of die liefde van die Here in ons lewe!
As ons dus soos Jesus leef kan die wêreld en almal om ons sien ons dien die Here en Hom dan daarvoor loof.

Here dankie dat U ons regverdig sien, en U help ons om heilig te word!
U is ons Lig!

Archive