2 Desember 2024

Lukas 22:24-30

Jesus leer Sy dissipels die leierskap waarmee Hy gelei het:
Dit was dienend en nie oorheersend nie!
Dit was sag en nederig en nie met outokratiese outoriteit nie.
Om groot te wees in Sy Koninkryk en voor te loop as 'n leier moet jy die minste wees en nie werk vir 'n posisie nie!
Hy gee aan ons outoriteit!

Here dankie dat U leierskap anders werk as die wêreld s'n!
U is die Slaaf-Koning!

Archive