3 Desember 2024

1 Johannes 2:8-17

Ons moet nie hierdie wêreld meer liefhê as vir Christus nie!
Ons leef in oorwinning saam met die Here oor die wêreld se begeerlikhede en daarom moet ons hierdie ou opdrag van liefde vir Hom en liefde van Hom vir almal, weer nuut maak in ons lewens!

Here ons wil vir U leef!
U is ons Goeie Vader!

Archive