07 Desember 2024

Lukas 22:47-53

Judas verloën Jesus met ń soen... iets wat bedoel is vir iemand vir wie jy lief is.

Jesus is bekend met hoe die Vader die hele proses uitgewerk het waarin Hy op die regte tyd op die regte plek moes wees vir die verlossingsplan om in vervulling te moes kom.

Daarom het Hy Homself oorgegee in die mag van die leierpriesters en bevelvoerders

Jesus U is die Lam wat vir ons geslag is. Dankie, Here.

U is ons Verlosser en Heer!

Archive