09 Desember 2024

1 Johannes 3:1-10

Ons is kinders van die Lewende God!
Wat 'n voorreg dat die Here ons kinders noem!!

Nou moet ons as Sy kinders leef sonder sonde, of ons moet in ons heiligmaking pad sonde beveg en alles probeer om dit te breek. Ons kan nie gewoond word of gemaklik raak met sonde nie!
Nee as Sy kinders moet ons dit bly beveg!

Here dankie dat U ons as heilig en regverdig sien en ons nou moet leef soos mense wat begeer dat daar geen sonde in hulle is nie!
U is ons Regverdige Vader!

Archive