10 Desember 2024

Lukas 22:54-62

Soos Jesus vooraf vir Petrus in sy verwaandheid gesê het, het die natuurlike leier onder die dissipels die Here verloën.
Drie keer het hy ontken dat hy 'n volgeling van Jesus was.
Later in Johannes 21 sou Jesus hom weer 3 keer vra of hy Hom liefhet. So het Jesus hom weer herstel.

Staan jy op vir die Here, vir die Waarheid?
Selfs as ander nie wil nie?

Here help ons om sterk genoeg te wees voor die spreekwoordelike haan kraaie!
U is ons Here!

Archive