11 Desember 2024

Psalm 113

Dit is ons werk: om die Here te loof en te prys!
Ons plig is ook om almal in die wêreld attent te maak van Sy getroue goedheid sodat almal Hom kan loof!

Here dankie ook vir die belofte van kinders in die psalm!
Mag ons nageslag U ook prys!
U is Getrou!

Archive