17 Desember 2024

Psalm 115

"Our hearts are idol factories" het Calvyn gesê.
Hier moedig die Psalmdigter ons aan om die Here te aanbid en nie ons eie afgodery nie!
Moenie wat vir jou belangrik is bo God stel nie!

“Julle almal wat die Here dien, vertrou op die Here! Hy is hulle helper, Hy is hulle skild.”
‭‭PSALMS‬ ‭115‬:‭11‬ ‭

Here U het alles gemaak!
Ons wil ook uitroep :
Prys die Here!

U is die Enigste God!

Archive