21 Desember 2024

Psalm 116

Die Here is getrou!
Hy beantwoord ons gebede!
Hy help ons deur ons moeilike omstandighede!

Die manier om dankie te sê is om "die beker van redding op te tel" met ander woorde:
Jou bekering loof die Here!

Daarom:
“Die dood van sy getroue dienaars is kosbaar vir die Here.”
‭‭PSALMS‬ ‭116‬:‭15‬ ‭NLV‬‬

Here U is getrou aan ons mag ons tot die dood toe getrou bly aan U!
U is ons Verlosser!

Archive