22 Desember 2024

Lukas 23:26-35

Jesus word weggelei om gekruisig te word maar die marteling het Hom swak gemaak en daarom dra Simon van Sirene, 'n man uit Afrika, Sy kruis.
Die vroue wat huil hoor by Jesus dat Jerusalem vernietig sou word. Dit het toe 40 jaar later gebeur aan die hand van die Romeine.
Jesus word tussen twee misdadigers gekruisig, op die Kopbeen heuwel (Golgota).

Here ons eer U dat toe almal U bespot het aan die kruis het U gesĂȘ : Vader vergeef hulle want hulle weet nie wat hulle doen nie.

U is die Lam vir ons geslag.

Archive