23 Desember 2024

Psalm 117

Die kortste psalm sê dat ons die Here moet prys vir Sy liefde en Sy goedheid!

Here ons wil saam met al die volke U Naam kom groot maak!
U is Eindeloos en ewig!

Archive