24 Desember 2024

1 Johannes 5:1-12

Om Die Here lief te hê beteken jy sal:
1. Ander ook lief hê en
2. ⁠doen wat die Here in Sy Woord sê!
3. Glo in Jesus
4. ⁠in oorwinning leef oor sonde (maw daarteen bly veg).

Daarom is die Gees, water en bloed belangrik :
Ons moet soos Jesus :
Gedoop word om te wys ons behoort aan Hom- WATER
Sterf vir hierdie wêreld - BLOED
En ons laat lei deur Sy Teenwoordigheid -GEES

Here ons kies U bo alles!
U is ons Liefdes-offer!

Archive