25 Desember 2024

Geseënde Kersfees!

Lukas 2:1-7


Ons vier vandag Christus se geboorte,  daarom   lees ons vanoggend van die Seun wat Jesaja van geprofeteer het:

“DIE volk wat in duisternis wandel, het 'n groot lig gesien; die wat woon in die land van die doodskaduwee, oor hulle het 'n lig geskyn. Want 'n Kind is vir ons gebore, 'n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors —”
‭‭JESAJA‬ ‭9‬:‭1‬, ‭5‬ ‭AFR53‬‬

Wonderbare Raadsman dankie dat U Immanuel geword het en onder ons kom woon het!
U is die Ewige Vredevors!!

Archive