27 Desember 2024

Psalm 118

Die Here se goedheid duur vir altyd!

Hy beskerm ons altyd!
Die Here is betroubaar meer as mense!

“Ek sal nie sterf nie, maar lewe, en van die Here se werke vertel.”
‭‭PSALMS‬ ‭118‬:‭17‬ ‭NLV‬‬

Here dankie dat U ons red en beskerm!
“Dit is die dag wat die Here gemaak het. Laat ons daaroor juig en bly wees.”
‭‭PSALMS‬ ‭118‬:‭24‬ ‭NLV‬‬

U is ons Redder!

Archive