28 Desember 2024

1 Johannes 5:13-21

Ons Ewige lewe het reeds begin!
Die oomblik toe jy tot geloof gekom het!
Toe jy wedergeborenes geword het het jy 'n kind van die Here geword en is ook nou broer of suster van ander medegelowiges!

Daarom het jy 'n verantwoordelikheid om vir hulle te bid!

Die Here sal ons gebede verhoor!

Ten laaste waarsku Johannes ons teen afgodery!
Dit is steeds vandag vir ons 'n probleem wa eer ons iets of iemand anders die prioriteit bo God maak.

Here Dankie dat ons U kan herken en erken in ons lewens!
U is die Ware Een!

Archive