31 Desember 2024

2 Johannes 1-6

Johannes skryf die boek op 'n gevorderde leeftyd en daarom groet hy as "Oudste" die kerk en noem haar die "vrou".
Sy (ons) is immers die bruid van Christus!

Hy moedig ons aan om in die Waarheid te bly en dus als in liefde te doen!
Liefde lyk soos gehoorsaam wees aan die Waarheid!

Here omdat ons U lief het wil ons gehoorsaam wees!
Dankie vir 'n jaar waarin ons kon vashou aan U die Waarheid!
U is Ware Liefde!

Archive