13 Januarie 2024

Jeremia 20

Jeremia word deur die  priester wat die hoofopsiener van die tempel is, gevangene geneem en gemartel.

Hy bly egter profeteer en verduidelik dat hy nie anders kan om die woord van die Here wat binne in hom leef te praat nie.
Hy besef dit maak hom orals ongewild, en daarom is hy depresisef en dink hy dit sou beter gewees het om nie gebore te word nie.

Here, help ons om by die waarheid te hou al is dit ongewild.
As ons alleen voel wanneer ons staan vir die waarheid, sal U ons asb bly bemoedig!
U is Waarheid!

Archive

 2024