2 Februarie 2025

Psalm 119:145-152

Roep die Here aan!
Roep Hom aan om Sy woord te verstaan en te ondersoek!
As Hom daagliks aanroep sal ons elke dag leiding kry uit Sy Woord.

“Maar U, Here, is naby, en al u gebooie is betroubaar.”
‭‭Psalms‬ ‭119‬:‭151‬ ‭AFR20‬‬
U is Verhoorder van ons roepstem!

Archive