25 Januarie 2025

Genesis 5:1-32

Die afstammelinge van Adam tot by Noag word hier weer gegee.
Hulle het almal om en by 900 jaar oud geword voor die vloed.
Dalk omdat dit nog nie gereën het op aarde nie (eers met die vloed begin reën) het die atmosfeer lewensduur ideaal gemaak en het Adam, Henog en Metusaleg gesond en lank geleef.
Ons hoor meestal ook net van hulle eersgeborenes maar elkeen het sekerlik baie kinders gehad.
Noag en sy 3 seuns word genoem.

Here dankie dat U die God van geslagte is!
U is ons Vader!

Archive