8 April 2025

1 Korintiërs 16:13-23

Paulus sluit die brief af deur die gemeente aan te moedig om vas te staan in die geloof en:
 “Laat alles wat julle doen, in liefde geskied.”
‭‭1 Korinthiërs‬ ‭16‬:‭14‬ ‭AFR20‬‬

Hy beveel 'n leier by hulle aan en bedank hulle vir manne van hulle wat nou by hom is.
Hy skryf dan met sy eie hand: Maranatha!
Wat beteken : "Kom Here!"
Dit is dus 'n gebed, 'n pleidooi om die Koms van Jesus!

Here ons sien uit na U wederkoms!
Maranatha!

U is die Oorwinnaar!

Archive

 2025