21 Januarie 2025

Psalm 119 :113-120

Ons het die Here se Woord lief en ons het ontsag daarvoor!
Daarenteen is die goddeloses die wat nie by die Here se beginsels hou nie omdat hulle dit nie glo nie.
Hulle lewens is dan moeilik omdat hulle nie Sy waardes hulle sin maak nie.

Here ons het U Woord lief!
Mag ander ook vanuit ons lewens U beginsels hoor.
U is die Liefdevolle Waarheid!

Archive