24 Januarie 2025

Psalm 119 :121-128

Ons optrede word bepaal volgens wat die skrif sê.
Die Bybel leer ons hoe om te leef.
As ons dit volg en so waardevols soos goud ag, sal ons die beloftes van die Here ervaar!

Here dankie dat U beloftes vir die is wat U Woord getrou gehoorsaam!
U is die "Promise-keeper"!

Archive