3 Maart 2025

1 Korintiërs 10:23-33

“Of julle dan eet of drink of enigiets anders doen, doen alles tot eer van God.”
‭‭1 Korinthiërs‬ ‭10‬:‭31‬ ‭AFR20‬‬

Moenie vir ander 'n struikelblok wees met jou vryheid nie!
Ja jy is vry van die wet en reëls wat ander vashou, maar as hulle nie vryheid verstaan nie maak jy hulle deurmekaar deur wette te oortree.
Dit is nie tot die Here se eer nie.
So let op wat jy eet en drink (en doen) in jou vryheid.

Here help ons om ongelowige en klein-gelowiges in ag te neem met wat ons doen.
U is ons Vryheid.

Archive