26 Februarie 2025

Psalm 124

Israel besing gereeld saam hoe die Here hulle as volk gered het en soos 'n voël 'n vangstrik ontsnap so kom hulle telkemale los van mense wat die Here se mense wil oorweldig!
Die beeld van Israel wat bo-natuurlik deur die see trek om los te kom van Farao en die Egiptenare word herroep!

Here mag U ons so vrymaak en red van mense wat ons wil oorweldig soos prooi!
U Here is ons Hulp en Redding!

Archive