20 Maart 2025

Genesis 19:1-38

Sodom en Gemorra word vernietig deur die Here, maar die engele gaan eers om Lot en sy gesin te red.
Juis dan word die Sodomiete se broosheid duidelik as hulle die engele wil seksuele misbruik.

Hulle vlug as gesin saam met die engele uit die stad maar Lot se vrou kyk om en verander in 'n sout pilaar.  

Lot se dogters verlei hom in sy dronkenskap en hulle 2 raak swanger.
Moab en Ammon word gebore en die Moabiete en Ammoniete sou die bure van Israel word.

Here U red Lot en so red U ons ook!
U is die Regverdige Redder!

Archive

 2025