14 Maart 2025

Genesis 17:1-27

Die Here sny 'n verbond met Abraham deur die besnydenis in te stel en so al die geslagte na Abraham deel van die verbond te maak.

Met die verbond word Abram nou Abraham!
Die Here beloof hom 'n groot nageslag en dat hy en Sarah 'n kind gaan hê, al is hy 99 jaar oud en sy ook baie oud.
Die Here belowe weer aan hom Kanaän.
Sarai word nou Sarah.
Al sou die Here ook Ismael seën, het Hy 'n seun vir Sarah en Abraham in gedagte.
 
Abraham gehoorsaam die Here en laat hom, sy 13 jarige seun Ismael en al die mans by hom besny.

Here dankie vir U beloftes!
U is die Verbonds-God!

Archive

 2025