23 Januarie 2025

1 Korintiërs 2:1-16

Ons het die denkwyse van Christus!
Paulus praat oor hoe hy nederig die Waarheid geleer het aan die Korintiërs.
Hy was 'n jaar en 'n half hulle pastor en daarom lê hy weer daarop klem dat slim en wêreldwyse praatjiesmaker hulle niks baat nie.
Christus en Hom gekruisig is wat ons moet verkondig.

Here dankie dat U gekies het om U skrif deur U Gees te openbaar aan ons!
Sonder U Heilige Gees kan ons niks verstaan van U karakter uit U Woord nie.
U is die Gees van Waarheid

Archive