31 Januarie 2025

Genesis 7:1-24

Die Here berei Noag en sy gesin voor vir die vloed.
Die Ark vat diere en 8 mense wat oorbly op aarde: Genade
Die Here self sluit die ark se deur en dit begin vir die 1ste keer in die geskiedenis reën!
Die waters wis mense en diere op aarde uit vir 150 dae!
Maar in die hout-redding, die ark, is 8 mense veilig van oordeel!
Soos die kruis ons van ewige oordeel red!
Voor die ark het die aarde anders gelyk as na die ark! (Bv. Van nooit reen, na gereelde reën)
In die ark verander alles.
In Christus verander alles.

Here U is ons ware Ark wat ons red en anders maak.
U is ons Genade -Ark!

Archive