18 Januarie 2025

Psalm 119:105-112

“U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my lewenspad.”
‭‭Psalms‬ ‭119‬:‭105‬ ‭AFR20‬‬

Sy Woord rig ons lewens pad!
Ons kan baie planne hê maar as ons by die Bybel se beginsels bly dan werk ons planne (wat eintlik dan Syne is) uit.  

Here:
“Ek rig my hart daarop om u voorskrifte uit te voer – vir altyd, tot die einde toe.”
‭‭Psalms‬ ‭119‬:‭112‬ ‭AFR20‬‬

U is my Lig!

Archive