16 Maart 2025

Psalm 130

Gesed!
Is die Hebreeuse woord wat hier vertaal word "troue liefde" in v. 7.
Dit word BAIE in die Ou Testament gebruik om die Here te beskryf!
In hierdie smeekbede bely die volk (en ons) hulle sonde en afhanklikheid van die Here se vryspraak en vergifnis.

“As U sondeskuld toereken, Here – my Heer, wie kan dan staande bly?”
‭‭Psalms‬ ‭130‬:‭3‬ ‭AFR20‬‬

Here dankie dat U ons red deur ons te vergewe omdat U troue liefde het vir ons!
U is Liefde!

Archive