2 Maart 2025

Genesis 14:1-17

Abram trek op in oorlog teen 4 konings se weermagte wat sopas 5 konings verslaan en oorwin het.
Hulle het juis Lot, die broerskind van Abram, ook gevange geneem uit die stad Sodom.
Abram wen met 318 man by hom en kry Lot terug maar ook die eer en respek van talle konings.

Here dankie dat U ons help om familie en vriende te beskerm en op te kom vir hulle!
U is ons Aanvoerder!

Archive