12 April 2025

Psalm 139

Die Here ken jou deur en deur!
Die Here is Alomteenwoordig en dus altyd by jou!
Die Here het jou wonderbaarlik geskep!
Jy is een van Sy wonderwerke!
Daarom sal die Here jou beskerm ook van mense wat jou wil te na kom!
In die lig van al die bogenoemde feite: kom ons ondersoek onsself sodat ons met sonde deel in ons en rein en regverdig voor die Skepper staan op grond van die bloed (genade) van Jesus!

Here lei my op die ewige pad!
“Ek prys U omdat ek op 'n ontsagwekkende, wonderbaarlike wyse gemaak is. Wonderbaarlik is u werke en ek besef dit maar te goed.”
‭‭Psalms‬ ‭139‬:‭14‬ ‭AFR20‬‬

U is my Maker!

Archive

 2025