19 Maart 2025

Psalm 131

Dawid skryf 'n lied wat pelgrimsgangers oor en oor sing!
Die lied gaan oor die nederigheid van 'n kind!
As Pelgrims gesing het dat julle nie hoogmoedig en verwaand moet wees nie maar die kalme nederigheid van 'n kind in hulle siele moet hê: het Israel saam 'n beginsel bly sing wat in die hele volk en ook in ons ingebou is.

Here ons:“,... vestig ons hoop op die Here, nou en vir altyd.”
‭‭Psalms‬ ‭131‬:‭3‬ ‭AFR20‬‬

U is die Sagmoedige Een!

Archive

 2025