7 April 2025

Genesis 24:1-28

Die manier hoe die Here die slaaf van Abraham se gebed geantwoord het in hierdie gedeelte, is ń bonatuurlike afspraak wat die Here bewerkstellig het.
Hierdie slaaf was 'n tipe van die Heilige Gees.

Hierdie slaaf se gebed is tot in die fynste detail beantwoord en die slaaf het guns by Rebekka en haar familie gekry om haar saam te neem as vrou vir Isak.

Here, ons plaas ons volle vertroue in U om dinge vir ons in detail uit te werk sodat U verheerlik kan word. ... nie ons wil nie, maar laat U wil geskied in ons lewe!

U is ń Waarmaker van U Woord.
Die God van Wonderwerke!

Archive

 2025