11 April 2025

2 Korintiërs 1:1-11

Paulus skryf nog 'n brief aan Korinte waarin hy verder gaan praat oor tweespalt in die kerk, maar hy begin eers die brief met bemoediging:
Hy bemoedig die gemeente wat ly en swaarkry en steeds vir hom help in sy lyding.

Hy sê dat ons in ons lyding bemoediging ontvang sodat ons bemoediging aan ander kan gee en dit vir hulle wys deur ons standvastige geloof!

Mense kyk na jou selfs in jou swaarkry!
Byt vas!
Dit bemoedig ander.
U is ons Rots!

Archive

 2025