18 Maart 2025

1 Korintiërs 13:1-13

Liefde!
Dit is so deel van wie God is!
As ons Hom dien kan ons nie anders as om Sy liefde deur ons te laat vloei nie!
Selfs as ons iemand nie ken nie of vir ons vyande moet lief wees, dan gee die Here vir ons 'n Heilige Gees gawe van liefde sodat ons bo-natuurlik vir mense lief kan wees soos ons Here vir hulle lief is!

Al die gawes beteken niks as dit nie op grond van liefde gedoen word nie.
Als wat ons is en het moet gebruik word om ons Liefde uit te leef!

Here dankie dat U ons so lief het dat U, U lewe afgelê het vir ons!
U is Liefde!

Archive

 2025