30 Januarie 2025

Psalm 119 :137-144

Tsidkenu- regverdig of om reg met die Here te wees, is 'n belangrike konsep vir ons!
Dit is die toestand waarin Adam was voor die sondeval!
Dit is waarvoor ons gemaak is en eintlik smag ons siel om in 'n perfekte reg verhouding met die Here te staan!
Daarom het ons Sy Woord nodig!
Dit leer ons van Jesus: die Enigste Deur na geregtigheid!

“Regverdig is U, Here, en u beslissings is reg.”
‭‭Psalms‬ ‭119‬:‭137‬ ‭AFR20‬‬
U is ons Geregtigheid!

Archive