23 Februarie 2025

Psalm 123

Ons afhanklikheid van die Here en Sy beskerming van ons is soos slawe wat na hulle meester kyk en om hulp en voorsiening vra.
Die Psalmdigter skryf in die Pelgrimslied oor genade want spot en hoogmoed van mense het hulle na God laat roep!

Here ons het U nodig!
U is ons Wegkruipplek!

Archive