20 Januarie 2025
1 Korintiërs 1:18-31
Die Opstanding van Jesus is kragtig en is die wysheid van God!
Dit is Sy bonatuurlik kragtige plan wat so slim was om sonde en dood te oorwin, maar die wêreld verstaan dit nie.
Daarom maak die mense oor die algemeen die opstanding af as snert, as praatjiesmaker of 'n fabel en daardeur maak hulle les wat ons verkondig en beleef, kragteloos, swak...van geen waarde nie!
Dus is daar niemand so doof soos die een wat nie wil hoor nie!
As jy die bo-natuurlike opstanding en oorwinning van Jesus ignoreer dan dink jy, jy is slim maar dis eintlik baie dwaas.
Here ons roeping is om U te verkondig, al lyk dit vir die wêreld dwaas.
Here dankie dat “... die dwaasheid van God is wyser as dié van mense, en die swakheid van God is sterker as dié van mense.”
1 Korinthiërs 1:25 AFR20
U is die Alwyse!

Archive
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
2024
January
2 Januarie 20243 Januarie 20244 Januarie 20245 Januarie 20246 Januarie 20247 Januarie 20248 Januarie 20249 Januarie 202410 Januarie 202411 Januarie 202412 Januarie 202413 Januarie 202414 Januarie 202415 Januarie 202416 Januarie 202417 Januarie 202418 Januarie 202419 Januarie 202420 Januarie 202421 Januarie 202422 Januarie 202423 Januarie 202424 Januarie 202425 Januarie 202426 Januarie 202428 Januarie 202427 Januarie 202429 Januarie 202430 Januarie 202431 Januarie 20241 Februarie 2024
February
2 Februarie 20243 Februarie 20244 Februarie 20245 Februarie 20246 Februarie 20247 Februarie 20248 Februarie 20249 Februarie 202411 Februarie10 Februarie 202412 Februarie 202414 Februarie 202413 Februarie 202416 Februarie 202415 Februarie 202417 Februarie 202418 Februarie 202419 Februarie 202420 Februarie 202421 Februarie 202422 Februarie 202423 Februarie 202424 Februarie 202425 Februarie 202426 Februarie 202427 Februarie 202428 Februarie 202429 Februarie 20241 Maart 2024