10 April 2025

Genesis 24:29-67

Die bo-natuurlike ontmoeting met Abraham se familie en Rebekka kon net deur die Heilige Gees beplan word.
Rebekka willig in en vertrek saam met Abraham se slaaf na Isak.
As sy Isak vir die eerste keer sien is sy beïndruk en hulle raak verlief en trou.

Here dankie vir 'n mooi liefdes-verhaal, wat soos baie in die Ou Testament lyk soos U liefdes-verhaal met ons!
U is ons Bruidegom!

Archive

 2025