24 Maart 2025

1 Korintiërs 15:1-11

Paulus preek oor Jesus: Gekruisig, begrawe, en bo alles, OPGESTAAN!!
Daar was talle ooggetuies wat van Sy opstanding kan getuig : die apostels, Sy broer Jakobus en ook 'n groep van 500 mense wat, voor Jesus opgevaar het na die hemel, Hom gesien en gehoor het.
Paulus besef hy is die laaste van die wat ook die Here gesien het.

Here dankie dat U opgestaan het uit die dood!
U is die Oorwinnaar!

Archive

 2025