1 Maart 2025

Psalm 125

Soos wat die Israeliete opstap 3 keer 'n jaar na Jerusalem om fees te vier sing hulle ook die lied van die Here se getrouheid!

“Jerusalem word omring deur berge; die Here omring sy volk van nou af tot in ewigheid.”
‭‭Psalms‬ ‭125‬:‭2‬ ‭AFR20‬‬

Vir die Pelgrims wat reis na Jerusalem is die simbolies baie werklik: as jy kronkelpaaie vat sal jy wegdraai van die Here af maar as jy die reguit pad van geregtigheid stap met die goeie as jou stapstok sal die Here jou seën!

Here:
Vrede vir Israel!
U is ons Vrede!

Archive