6 Februarie 2024

Jeremia 28

Mense glo wat hulle wil glo!
Daarom sal daar altyd ook vals profete wees wat profeteer wat mense wil hoor.
Maar, die Here se woord sal steeds waar bly en deurkom deur die ware profeet soos Jeremia was.

Die volk moes met verwagting en hoop, al was dit valse hoop, gevul wees toe Gananja uitkoms in 2 jaar geprofeteer het!
Maar, hulle moes geskok deur die waarheid staan toe Gananja sterf n paar maande later soos Jeremia gesĂȘ het!

Here, help ons om U te soek en nie wat ons WIL hoor nie!
U is ons Begin en ons Einde!

Archive

 2024